Olimpiese Winterspele 1928
IIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1928 (Duits: Olympische Winterspiele 1928, Frans: Les IIes Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: II Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1928), amptelik bekend as die IIde Olimpiese Winterspele, is tussen 11 en 19 Februarie 1928 in St. Moritz, Switserland, aangebied.[2] Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie. Die Olimpiese Somerspele 1928 is in Amsterdam, Nederland, aangebied.
Sporte
wysig4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- Bobslee
- Nordiese ski
- Heg-en-steg-ski (2)
- Noorse kombinasie (1)
- Skansspring (1)
- Skaats
- Kunsskaats (3)
- Langbaanskaats (4)
- Yshokkie (1)
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Argentinië (10)
- België (25)
- Duitsland (44)
- Estland (2)
- Finland (18)
- Frankryk (38)
- Hongarye (13)
- Italië (13)
- Japan (6)
- Joego-Slawië (6)
- Kanada (23)
- Letland (1)
- Litaue (1)
- Luxemburg (5)
- Meksiko (5)
- Nederland (7)
- Noorweë (25)
- Oostenryk (39)
- Pole (26)
- Roemenië (10)
- Swede (24)
- Switserland (41)
- Tsjeggo-Slowakye (29)
- Verenigde Koninkryk (32)
- Verenigde State (24)
Getal medaljes
wysigHier is die top twaalf lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 25 | 6 | 4 | 5 | 15 |
2 | Verenigde State (USA) | 24 | 2 | 2 | 2 | 6 |
3 | Swede (SWE) | 24 | 2 | 2 | 1 | 5 |
4 | Finland (FIN) | 18 | 2 | 1 | 1 | 4 |
5 | Kanada (CAN) | 23 | 1 | 0 | 0 | 1 |
Frankryk (FRA) | 38 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
7 | Oostenryk (AUT) | 39 | 0 | 3 | 1 | 4 |
8 | België (BEL) | 25 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 29 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Duitsland (GER) | 44 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Verenigde Koninkryk (GBR) | 32 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Switserland (SUI) | 41 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (12 NOKs) | 362 | 14 | 12 | 15 | 41 |
Sien ook
wysig- Olimpiese Winterspele 1948 in St. Moritz
Verwysings
wysig- ↑ (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.
Verdere leesstof
wysig- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
- (de) Olympische Winterspiele St. Moritz: 1928, 1948. St. Moritz: World Sports Forum St. Moritz. 1998. ISBN 3-9520540-3-8.
- (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1928. |
- (en) St. Moritz 1928 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |