Lansing
Lansing is die hoofstad van die deelstaat Michigan. Die eerste woning is reeds in 1843 gebou en die stad is vernoem na Lansing in New York. Dit het in 1847 die hoofstad van die staat geword en het in 1859 stadstatus verkry.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Michigan |
Koördinate | 42°44′N 84°33′W / 42.733°N 84.550°W |
Stigting | 1835 |
Inkorporasie | 1859 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 95 vk km |
Hoogte bo seevlak | 262 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 113 996 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 224,1/vk km |
Tydsone | OST (UTC -5) |
Somertyd | ODT (UTC -4) |
Burgemeester | Virg Bernero (D) |
Amptelike Webwerf | lansingmi.gov |
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 312.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|