Gifbergpas
bergpas in Suid-Afrika
Gifbergpas is 'n bergpas wat ten suide van Vanrhynsdorp op 'n grondpad in die Matsikammaberge lê. Die hoogste punt in die pas is 609m bo seespieël en die maksimum helling is 'n besondere 1:3.
Gifbergpas | |
Bobbejaankool (Othonna parviflora) langs die pas
| |
Ligging | Suid van Vanrhynsdorp |
---|---|
Maksimumhelling | 1:6 |
Hoogte | 609m |
Oppervlak | grond |
In | Matsikammaberge, Matzikama Plaaslike Munisipaliteit |
Sien ook
wysigBibliografie
wysig- SA Venues
- Slingsby, Peter: Cederberg -The touring map. www.slingsbymaps.com, 2022, ISBN 978-1-920377-44-1
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gifbergpas. |