|
Algemeen
|
Naam, simbool, getal
|
bismut, Bi, 83
|
Chemiese reeks |
metalloïede
|
Groep, periode, blok
|
15, 6, p
|
Voorkoms |
|
Atoommassa |
208.98040 (1) g/mol
|
Elektronkonfigurasie |
[Xe] 4f14 5d10 6s2 6p3
|
Elektrone per skil |
2, 8, 18, 32, 18, 5
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand |
vastestof
|
Digtheid (naby k.t.) |
9.78 g/cm³
|
Vloeistof digtheid teen s.p. |
10.05 g/cm³
|
Smeltpunt |
544.7 K (271.5 °C)
|
Kookpunt |
1837 K (1564 °C)
|
Smeltingswarmte |
11.30 kJ/mol
|
Verdampingswarmte |
179 kJ/mol
|
Warmtekapasiteit |
(25 °C) 25.23 J/(mol·K)
|
Dampdruk
P/Pa |
1 |
10 |
100 |
1 k |
10 k |
100 k
|
teen T/K |
941 |
1041 |
1165 |
1325 |
1538 |
1835
|
|
Atoomeienskappe
|
Kristalstruktuur |
romboëdries
|
Strukturbericht-kode |
A7
|
Ruimtegroep |
R3m nommer: 166
|
Oksidasietoestande |
5, 4, 3, 2, 1
|
Elektronegatiwiteit |
2.02 (Skaal van Pauling)
|
Ionisasie-energieë
|
1ste: 703 kJ/mol
|
2de: 1610 kJ/mol
|
3de: 2466 kJ/mol
|
Atoomradius |
156 pm
|
Kovalente radius |
148±4 pm
|
Diverse
|
CAS-registernommer |
7440-69-9
|
Vernaamste isotope
|
|
Portaal Chemie
|
Bismut is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Bi en atoomgetal van 83.
Bismut word as element in die natuur aangetref, asook in lood- of koperertse. Dit is 'n taamlik seldsame element wat as ongeveer 1–2 mg per ton aangetref word. (Vir platinum is dit 5 mg/ton). Daar is bismutminerale soos bismuthiet Bi2S3, bismiet Bi2O3 en bismutiet (BiO)2CO2.H2O.
In teenstelling tot ander pniktogene word bismut net in een romboëdriese allotroop aangetref wat 'n silwerwit kleur het met 'n rooierige tint. Die resitiwiteit is ongeveer 107 μΩcm wat die hoogste waarde van alle metale is. Dit het die grootste Hall-effek en dit is die mees diamagnetiese metaal van alle elemente. Saam met water en gallium is dit een van min materiale wat krimp wanneer dit smelt.[1]