Kaapmuiden
Kaapmuiden is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Malelane en Nelspruit geleë. Die dorp kry sy naam van die samevloeiing van die Kaaprivier by die Krokodilrivier, waarby die woord muiden mond beteken.
Kaapmuiden | |
---|---|
Koördinate: 25°31′55″S 31°20′0″O / 25.53194°S 31.33333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Nkomazi |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,18 km2 (0,07 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 270 |
• Digtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.7% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 98.5% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 88.5% |
• Ander | 11.5% |
Poskode (strate) | 1295 |
Skakelkode | 013 |
Geskiedenis
wysigDie dorp lê op die hoofspoorlyn tussen Pretoria en Maputo. Hier tak twee spoorlyne af: 'n taklyn suidwes na Barberton en 'n taklyn noord na Soekmekaar. Die Barbertonlyn is in 1896 ingewy.
Distrik
wysigDie belangrikste gewasse is suikerriet, subtropiese vrugte en groente.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kaapmuiden". Sensus 2011.
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.