Grady Sutton
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grady Sutton (5 April 1906 – 17 September 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Saturday (1932), Alice Adams (1935), Waikiki Wedding (1937), en The Bank Dick (1940).
Grady Sutton | |
Geboorte | 5 April 1906 |
---|---|
Sterfte | 17 September 1995 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1925–1979 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1932: Hot Saturday
- 1935: Alice Adams
- 1935: Man on the Flying Trapeze
- 1936: Two Minutes to Play
- 1937: Waikiki Wedding
- 1940: The Bank Dick
- 1942: The Bashful Bachelor
Televisiereekse
wysig- 1951: The Egg and I
- 1958: Lawman
- 1966: The Phyllis Diller Show